Fresh glo daarin om na buite te leef en die verskil te wees waar jy is. Ons sosiale funksies versterk verhoudings en bied mense wat ongemaklik is met kerkdienste ‘n plek om saam met gelowiges te kuier en weer betrokke te raak.
Bladsy 6 van 6
Website Developed and Hosted by