aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

Kerk Dienste

Gesinsdiens

Met Gesinsdiens beeld ons God se hart vir gesinne uit.

Ons glo dat kinders leer om God te aanbid deur hul ouers te sien aanbid.

'n Gemaklike ruimte word geskep waar ouers en kinders saam dienste kan bywoon.

Sondae: 09h00

Gesinsdiens gaan aan, ten spyte van vakansies en langnaweke.

 

 

Die Gesinsdiens word in die saal van NG Suiderhof gehou - Hendrik Hop straat, Suiderhof (sien "Kontak Ons" vir 'n kaart).

aandKerk

aandKerk skep 'n plek waar gelowiges kan saamkom nes hul is om lering uit God se Woord te ontvang.

God se onfeilbare, onveranderlike Woord bly die fondasie waarop ons leer, dissipel en saam groei.

 


Sondae: 18h30

As die Maandag 'n publieke vakansiedag is, is daar geen aandKerk die vorige aand nie.

 

aandKerk word in die NG Suiderhof gemeente se kerkgebou gehou - Hendrik Hop straat, Suiderhof (sien "Kontak Ons" vir 'n kaart).

  • Afrikaans (ZA)
  • English (UK)

Website Developed and Hosted by
greendoor 12 - software it and hosting