Fresh is 'n beweging van mense wat ander ook wil opgewonde maak om as volgeling van Christus te beweeg.
Ons fasiliteer nuwe geloofsgemeenskappe wat mense ontmoet en dissipel nes hul is waar hul is ...
-
By skole
-
By besighede
-
As gesinne saam
-
By sosiale geleenthede