Wat beteken dit vir jou om 'n persoonlike lyn te oorkruis?
Lees die volgende stuk teks:
Wat staan vir jou uit in hierdie stuk teks?
As jy dit lees watter persoonlike lyne raak jy van bewus?
Beantwoord die volgende vrae vanuit jou persoonlike lyne?
Wanneer jy aan die volgende aspekte van God dink...
Hoe beinvloed dit jou in terme van jou eie lyne wat jy moet oorkruis?
Lees die volgende twee teks gedeeltes:
Hoe help dit jou om jou lyne in die teenwoordigheid van God te oorkuis?
Watter lyne in jou lewe moet jy oorkuis?
Hoe gaan jy dit doen?
Lees Hebreërs 12:1-3
Jesus het in 'n baie kort tyd op aarde 'n groot verskil gemaak - sy laaste woorde was "tetelestai" - dit is volbring.
Wat is daar vir jou aan die ander kant van jou lyn - sodat jy ook die woorde kan sê, "tetelestai".
Wat is daar wat jy ervaar die Here jou voor roep?
Neem daai stap in geloof en stap oor die lyn...
Kyk die volgende clip iewers die week en vind jou rus in die kruis (click op die rooi)
Die kruis het die laaste woord
Bid saam