aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

Sessies

Wie is jou Rabbi?

Screen Shot 2017 02 20 at 8.58.48 AM

Wat is 'n dissipel?

Daar is soveel boeke, artikels en flieks oor dissipel wees, maar wanneer mens gaan kyk na die

definisie, kom dit neer om een ding- 'n dissipel volg 'n Rabbi.

Screen Shot 2017 02 20 at 9.14.36 AM

Bishop Graham Cray was deel van die span wat Fresh Expression begin het in die Anglikaanse Kerk, 

kyk die volgende clip en bespreek sy definisie van dissipelskap in jou groep:

What is a disciple (Bishop Grahm Cray)Click op die rooi

Lees die volgende teks:

Screen Shot 2017 02 20 at 9.02.19 AM

Wat staan vir jou uit in hierdie gedeelte as jy dink oor Jesus se dissipels?

Lees weer vers 25 in die Message vertaling van Eugene Peterson

Screen Shot 2017 02 20 at 9.03.53 AM

Wat beteken dit vir jou?

Wanneer jy dink aan Jesus se dissipels was almal gewone, eenvoudige mense...

Tog word daar baie klem gelê op dissipels om hulle Rabbi se voorbeeld te volg

Lees die volgende teks

Screen Shot 2017 02 20 at 9.12.33 AM

Wat staan vir jou uit in hierdie teks? 

Hoe lyk jou voorbeeld wat jy volg en hoe lyk dit prakties in jou lewe?

Kyk die volgende song van Deon Meiring wat getuig van iets wat in 'n onvolmaakte manier - Jesus volg as 'n dissipel

Screen Shot 2017 02 20 at 9.25.51 AM

As ek ooit...(Click op die rooi)

Screen Shot 2017 02 20 at 9.28.10 AM

Wanneer ons dink aan die Bybelse tyd en ander Rabbi's was daar selfs tot 619 reëls wat mens moes volg

Jesus kom en deel met elkeen van ons vandag dat Sy Juk sagmoedig en nederig is...

Wat beteken dit vir jou dat Jesus jou Rabbi jou nooi...

"Kom leer by My?"

Screen Shot 2017 02 20 at 9.33.56 AM

Mag jy opnuut besef - Jesus jou Rabbi nooi jou uit na...

"unforced rhythms of grace"

sodat ons dit weer vir ander kan gaan leer...

Screen Shot 2017 02 20 at 9.37.24 AM

Bid saam

"Here help my om naby aan U te leef

sodat ek U juk kan leer ken en gaan leef..."

 

 

 

  • Afrikaans (ZA)
  • English (UK)

Website Developed and Hosted by
greendoor 12 - software it and hosting