aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

Sessies

Just another manic monday

Screen Shot 2017 02 27 at 3.09.40 PM

Wanneer jy dink aan Maandae, watter emosies ervaar jy?

Hoekom?

Kyk die volgende clip:

Just another Manic Monday (click op die rooi)

Watter deel van jou werk hou jy die minste van?

Watter deel van jou werk hou jy die meeste van?

Screen Shot 2017 02 27 at 3.09.57 PM

Jy is 65% van jou wakker tyd van die week by jou werk

Een van die belangrikste aspekte van menswees is die feit dat God jou en my geskape het om te werk

Lees die volgende twee teks gedeeltes:

Screen Shot 2017 02 27 at 3.17.15 PM

Wat staan vir jou uit in hierdie teks gedeeltes?

Jy is 'n mede-skepper van God

Screen Shot 2017 02 27 at 3.27.46 PM

Jou werk is belangrik vir God en God is belangrik vir jou werk

Lees die volgende teks gedeelte:

Screen Shot 2017 02 27 at 3.24.10 PM

Wat staan vir jou uit in hierdie teks as jy dink oor jou werk?

As jy dink oor die feit dat jou werk vir God belangrik is....

en dat God vir jou werk belangrik is.....

Lees weer vers 17 in die Boodskap vertaling...

Screen Shot 2017 02 27 at 3.26.23 PM

Wanneer jy dink aan jou werk hoe dink jy skep God verder daar deur jou hande?

Screen Shot 2017 02 27 at 3.30.14 PM

Een van die hartseerste tye van die kerk was in die middeleeue toe daar 'n beweging in die kerk was

wat oortuig was dat jy net vir God kon werk as jy by die kerk gewerk het...

Hoe weet ons hierdie oortuiging is verkeerd?

Lees die volgende teks gedeelte:

Screen Shot 2017 02 27 at 3.33.33 PM

Hoe doen die Here hierdie werke waarvan Psalm 145 en Psalm 147 getuig?

God gebruik jou werk - jou hande - jou tyd?

Jou werk is ongelooflik belangrik vir God- jy is God se masker in jou werk omgewing-

Wat beteken dit vir jou?

Lees die volgende aanhaling -

Screen Shot 2017 02 27 at 3.36.07 PM

Wat staan vir jou uit in hierdie aanhaling?

Die enigste manier hoe ek en jy God se hande kan wees;

Is wanneer ons saam met God wandel en voortdurend die Heilige Gees sal vra om ons te lei om daar vir God te werk.

Screen Shot 2017 02 27 at 3.22.01 PM

Mag jy opnuut besef jou werk maak saak vir God

Mag jy opnuut besef hoe belangrik God vir jou werk is

Bid saam

 

 

  • Afrikaans (ZA)
  • English (UK)

Website Developed and Hosted by
greendoor 12 - software it and hosting