aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

Sessies

Jesus jou afrigter?

Screen Shot 2017 03 06 at 2.49.55 PMAs terug dink aan jou skool dae en jy dink terug aan 'n afrigter watter gedagtes kom by jou op?

Wat is die verskil tussen eienskappe 'n goeie en slegte afrigter?

Kyk een van die volgende twee clips:

Coach (click op die rooi)

Coach 2 (click op die rooi)

As jy dink aan Jesus in terme van 'n afrigter - watter gedagtes en beelde kom by jou op?

Lees die volgende drie teks gedeeltes en antwoord die vrae wat op elkeen volg:Screen Shot 2017 03 06 at 2.53.54 PMWanneer jy aan Jesus dink as ons Goddelike afrigter watter spel patroon stel Hy voor?

Wat maak hierdie spel patroon so moeilik?

Hoekom is dit menslik gesproke so moeilik?

Gee praktiese voorbeelde:Screen Shot 2017 03 06 at 2.55.35 PMWanneer jy hierdie teks lees en jy dink in terme van Jesus as ons Goddelike afrigter - watter gedagtes kom by jou op?

In watter dele van jou lewe is jy nie volkome toegewyd aan Jesus jou afrigter se spel patroon nie?

Watter emosies en rus vind jy in vers 24 van hierdie teks in terme van jou Goddelike afrigter se houding teenoor jou?Screen Shot 2017 03 06 at 2.55.48 PM Wanneer ons as gelowiges - "spelers"  hierdie teks lees besef ons opnuut daar is net een

Goddelike afrigter Jesus Christus.

Wat staan vir jou uit in hierdie teks in terme van Jesus ons Goddelike afrigter?Screen Shot 2017 03 06 at 3.05.25 PMEen van die kern elemente van kind van God wees - behels om te leef vanuit Christus se leiding.

Soveel van God se kinders probeer self dinge in ons lewe verander, maar slaag nooit.

Jesus nooi ons om die gebroke dele van ons lewe te ruil, ons eie pogings te ruil vir Jesus.

Soveel van ons leef/speel as 'n "player coach"

Wat is die oorsaak en gevolg van "player coach" benadering in die lewe?

Een van die kern probleme is areas waar ons nie ons eie gedagtes wil verruil vir God se gedagtes nie.

Lees die volgende twee teks gedeeltes:Screen Shot 2017 03 06 at 3.20.33 PM

Screen Shot 2017 03 06 at 3.21.14 PM Wat staan vir jou uit in die twee teks gedeetes in terme van Jesus wat jou afrigter wil wees?

Wat behels dit prakties?Screen Shot 2017 03 05 at 6.09.24 AMMag jy opnuut besef - die God van Hemel en aarde wil jou persoonlike afrigter wees vir hierdie lewe

Mag jy opnuut besef jy word geroep vir 'n spel patroon wat Goddelik is...Screen Shot 2017 03 06 at 3.24.41 PM Bid saam...

  • Afrikaans (ZA)
  • English (UK)

Website Developed and Hosted by
greendoor 12 - software it and hosting