As jy die hierdie gesegde lees - waaraan dink jy?
Watter eienskappe moet die binnekamer van 'n mens hê, om lewe te gee?
Lees die volgende teks:
Wat staan vir jou uit in hierdie teks?
Wat dink jy bedoel Jesus met die wit geverfde grafte?
Hoekom dink jy projekteer mense iets wat hulle nie werklik is nie?
Wat dryf hulle om dit te doen?
Dink hoeveel keer in 'n dag jy die geleentheid kry om met iemand te deel wat in jou hart-klop-
Wat gebeur as jy "vrot" in jou hart is, met ander woorde spreuk vanuit 'n wit geverfde graf?
Hoekom is ons hart so belangrik?
Lees die volgende teks:
Wat staan vir jou uit in hierdie teks?
Lees ook die volgende teks:
Hoekom is jou hart so belangrik?
Hoekom dink jy spreuk Jesus die Fariseërs so skerp aan in Matteus 23?
Hoe kyk Jesus na mense?
Lees die volgende teks:
Wanneer jy dink aan die Dawid naratief, wat maak hierdie teks nog meer spesiaal?
Dawid was 'n man na God se hart
Dawid was nie die mooiste van buite- wat beteken dit vir jou?
Mag jy opnuut besef - God kyk na jou hartklop
God kyk na jou binnekamer
Mag jy besef verandering begin met jou denke (Romeine 12:1-4)
Bid saam