As jy die hierdie gesegde lees - waaraan dink jy?
Watter eienskappe moet die binnekamer van 'n mens hê, om lewe te gee?
Lees die volgende teks:
Wat staan vir jou uit in hierdie teks?
Wat dink jy bedoel Jesus met die wit geverfde grafte?
Hoekom dink jy projekteer mense iets wat hulle nie werklik is nie?
Wat dryf hulle om dit te doen?
Dink hoeveel keer in 'n dag jy die geleentheid kry om met iemand te deel wat in jou hart-klop-
Wat gebeur as jy "vrot" in jou hart is, met ander woorde spreuk vanuit 'n wit geverfde graf?
Hoekom is ons hart so belangrik?
Lees die volgende teks:
Wat staan vir jou uit in hierdie teks?
Lees ook die volgende teks:
Hoekom is jou hart so belangrik?
Hoekom dink jy spreuk Jesus die Fariseërs so skerp aan in Matteus 23?
Hoe kyk Jesus na mense?
Lees die volgende teks:
Wanneer jy dink aan die Dawid naratief, wat maak hierdie teks nog meer spesiaal?
Dawid was 'n man na God se hart
Dawid was nie die mooiste van buite- wat beteken dit vir jou?
Mag jy opnuut besef - God kyk na jou hartklop
God kyk na jou binnekamer
Mag jy besef verandering begin met jou denke (Romeine 12:1-4)
Bid saam
As terug dink aan jou skool dae en jy dink terug aan 'n afrigter watter gedagtes kom by jou op?
Wat is die verskil tussen eienskappe 'n goeie en slegte afrigter?
Kyk een van die volgende twee clips:
As jy dink aan Jesus in terme van 'n afrigter - watter gedagtes en beelde kom by jou op?
Lees die volgende drie teks gedeeltes en antwoord die vrae wat op elkeen volg:Wanneer jy aan Jesus dink as ons Goddelike afrigter watter spel patroon stel Hy voor?
Wat maak hierdie spel patroon so moeilik?
Hoekom is dit menslik gesproke so moeilik?
Gee praktiese voorbeelde:Wanneer jy hierdie teks lees en jy dink in terme van Jesus as ons Goddelike afrigter - watter gedagtes kom by jou op?
In watter dele van jou lewe is jy nie volkome toegewyd aan Jesus jou afrigter se spel patroon nie?
Watter emosies en rus vind jy in vers 24 van hierdie teks in terme van jou Goddelike afrigter se houding teenoor jou? Wanneer ons as gelowiges - "spelers" hierdie teks lees besef ons opnuut daar is net een
Goddelike afrigter Jesus Christus.
Wat staan vir jou uit in hierdie teks in terme van Jesus ons Goddelike afrigter?Een van die kern elemente van kind van God wees - behels om te leef vanuit Christus se leiding.
Soveel van God se kinders probeer self dinge in ons lewe verander, maar slaag nooit.
Jesus nooi ons om die gebroke dele van ons lewe te ruil, ons eie pogings te ruil vir Jesus.
Soveel van ons leef/speel as 'n "player coach"
Wat is die oorsaak en gevolg van "player coach" benadering in die lewe?
Een van die kern probleme is areas waar ons nie ons eie gedagtes wil verruil vir God se gedagtes nie.
Lees die volgende twee teks gedeeltes:
Wat staan vir jou uit in die twee teks gedeetes in terme van Jesus wat jou afrigter wil wees?
Wat behels dit prakties?Mag jy opnuut besef - die God van Hemel en aarde wil jou persoonlike afrigter wees vir hierdie lewe
Mag jy opnuut besef jy word geroep vir 'n spel patroon wat Goddelik is... Bid saam...
Wanneer jy dink aan Maandae, watter emosies ervaar jy?
Hoekom?
Kyk die volgende clip:
Just another Manic Monday (click op die rooi)
Watter deel van jou werk hou jy die minste van?
Watter deel van jou werk hou jy die meeste van?
Jy is 65% van jou wakker tyd van die week by jou werk
Een van die belangrikste aspekte van menswees is die feit dat God jou en my geskape het om te werk
Lees die volgende twee teks gedeeltes:
Wat staan vir jou uit in hierdie teks gedeeltes?
Jy is 'n mede-skepper van God
Jou werk is belangrik vir God en God is belangrik vir jou werk
Lees die volgende teks gedeelte:
Wat staan vir jou uit in hierdie teks as jy dink oor jou werk?
As jy dink oor die feit dat jou werk vir God belangrik is....
en dat God vir jou werk belangrik is.....
Lees weer vers 17 in die Boodskap vertaling...
Wanneer jy dink aan jou werk hoe dink jy skep God verder daar deur jou hande?
Een van die hartseerste tye van die kerk was in die middeleeue toe daar 'n beweging in die kerk was
wat oortuig was dat jy net vir God kon werk as jy by die kerk gewerk het...
Hoe weet ons hierdie oortuiging is verkeerd?
Lees die volgende teks gedeelte:
Hoe doen die Here hierdie werke waarvan Psalm 145 en Psalm 147 getuig?
God gebruik jou werk - jou hande - jou tyd?
Jou werk is ongelooflik belangrik vir God- jy is God se masker in jou werk omgewing-
Wat beteken dit vir jou?
Lees die volgende aanhaling -
Wat staan vir jou uit in hierdie aanhaling?
Die enigste manier hoe ek en jy God se hande kan wees;
Is wanneer ons saam met God wandel en voortdurend die Heilige Gees sal vra om ons te lei om daar vir God te werk.
Mag jy opnuut besef jou werk maak saak vir God
Mag jy opnuut besef hoe belangrik God vir jou werk is
Bid saam